Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Jy kán oorleef en selfs sterker wees.
Meer as jou seerkry
R213,04
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624093435 |
Number Of Pages | 240 |
File Size | 0.88 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 08-04-2022 |