Die stories uit Fado, Brink se reisvertellings oor Portugal, is ‘n bonusbydrae tot die e-uitgawe van hierdie boek. Die bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande – Italië, Spanje, die suide van Frankryk en Portugal: Sempre diritto (1963), Olé (1965), Midi (1969) ) en Fado (1970).
Mediterreense herinneringe
R269,57
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798158589 |
Number Of Pages | 336 |
File Size | 1.84 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-03-2013 |