In Antjie Krog se eerste digbundel in agt jaar word kwessies rondom gewete, geheue en taal tot ’n nuwe intensiteit gevoer. Te midde van verse waaruit ’n woede oor sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook treffende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug, waarin alledaagse gesprekke opklink. Ook verse oor afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela ’n hoogtepunt is. Maar dit is verál weens die ontwrigting van taal – juis om nuwe betekenis te skep – dat Antjie Krog ’n opwindende digbundel lewer.
Mede-wete
R204,35
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798167888 |
Number Of Pages | 128 |
File Size | 0.60 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 24-10-2014 |