Master Gasvryheidstudies Leerderboek Gr 12

R139,13

Hierdie boek is ontwikkel om die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid –Verklaring(KAV) te ondersteun. Die inhoud is georganiseer in onderwerpe wat in die KAV uiteengesit is. Die outeurs het gepoog om die boek se inhoud so omvattend as moontlik binne die raamwerk van die kurrikulum saam te stel.
Die hoofdoel van die boek is om leerders toe te rus met ‘n goeie, basiese kennis van verskeie aspekte in die gasvryheidsindustrie. Dit sal hulle nie net help om gasvryheidstudies te bemeester nie, maar ook help om die teorie in die praktyk te kan toepas.

Authors

, , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780992223809

Number Of Pages

0

File Size

0.70 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-01-2013