Margot glo self sy’s ’n “koue vis”. Tydens haar alleen-vakansie in Zanzibar kom die jonger, eksotiese en atletiese Konrad op die toneel en neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie . . . Durf sy kop verloor met ’n vakansieromanse?

Margot en die meerman
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624050193 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.48 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |