Marga & Henriëtte: In die skadu van skisofrenie

R140,00

’n Verhaal van ’n ma en dogter se worsteling met skisofrenie. Die ma, bekende plaaslike aktrise Marga van Rooy, en haar oudste dogter, Henriëtte, wat op 18 met skisofrenie gediagnoseer is. Dit is nou 30 jaar later en hulle vrede gemaak, met die siekte, maar ook met mekaar.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799376739

Number Of Pages

100

File Size

1.38 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2016