Man in die maan

R213,04

Sedert die dag toe die maan deur ’n asteroïde getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop voort. Maar dan verdwyn Stegman, die makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die saak ondersoek, ontdek sy ’n klomp geheime.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624089872

Number Of Pages

288

File Size

0.61 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-08-2021