Maklike maaltye vir babas en kleuters

R113,04

Maklike maaltye vir babas en kleuters bied: *meer as 150 maklike resepte en idees om vir jou kind ’n gesonde voorsprong te gee* vindingryke, prettige voorstelle om heerlike etes voor te berei, asook vir grootmaat en vries * resepte vir siek of allergiese kinders * raad met kieskeurige, huiwerige eters* ’n praktiese gids tot voeding, spening, spyskaartbeplanning en kosse om te vermy.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432303051

Number Of Pages

96

File Size

7.73 mb

Format

PDF

Edition

3

Published

14-11-2013