Magriet en Billie

R51,00

Category:

Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af … Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? In Magriet se eierbesigheid besef Nina dat sy en Magriet saam ’n besigheid kan begin. Magriet lê elke dag ’n eier en so word “Lê-’n-eier” gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is …

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780639603988

Number Of Pages

24

File Size

8.24 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2021