Magersfontein, O Magersfontein!

R252,17

’n Film- en TV-span kom op Magersfontein aan onder leiding van lord Sudden en lord Seldom om ’n film te maak oor die slag van Magersfontein tydens die Anglo-Boereoorlog, op 11 Desember 1899. Op tipiese wyse slaag hierdie veelbekroonde skrywer daarin om ’n wye verskeidenheid van uiteenlopende karakters bymekaar te bring en, hoe vergesog die gegewe ook al, alles tot ’n eenheid saam te bind. ’n Ryp en veelduidige satiriese roman wat die leser enduit sal boei.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798160025

Number Of Pages

200

File Size

3.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-07-2013