Maanschijnbaai 2: Nan & Jeannie

R298,00

Menige inwoner glo dit was ’n bose dag toe die vier Calitz-slette Maanschijnbaai in ’n pienk Cadillac binnegery het. Eers begin hulle die kasarm omskep in ’n stuk kitsch, toe toor hulle al wat ’n man is en nou wil Jeannie boonop ’n restaurant daar oopmaak.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799357790

Number Of Pages

406

File Size

2.37 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2012