Toe Jo Calitz die liederlike kasarm op ’n lieflike stuk aarde by haar vervreemde en baie eienaardige oupa erf, besef sy nie dit kan haar en die drie mense naaste aan haar se redding of hulle ondergang wees nie. En Maanschijnbaai sʼn ook.
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799357639 |
Number Of Pages | 410 |
File Size | 2.41 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-07-2012 |