Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die FSO is verbysterd deur twee moordsake. Iewers is ’n moordenaar wat slu speletjies speel.
Intussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van ’n boogskutter aan die Wildekus.
Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?
![Maalkolk](https://img2.snapplify.com/d747e65a91cface55ea3b305eb01071e/nbpublishers/9780798184014.jpg)
Maalkolk
R230,43
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798184014 |
Number Of Pages | 320 |
File Size | 1.07 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 21-07-2023 |