Maal

R252,17

Opwindende kortverhale wat die verplasing en gemoedstoestand van karakters in verskillende stede in Europa en Afrika onder die vergrootglas plaas. Hulle ervaar kos en maaltye dikwels as metafoor vir angs, eensaamheid of vertroosting. Die ritueel van maaltye word belig, en kos word ook as ʼn vormende teenwoordigheid in die karakters se menswees uitgebeeld.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795800184

Number Of Pages

192

File Size

0.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011