Kunsdosent Lydia woon heerlik op haar eie in Observatory . . . totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak,want hy’s ’n fees van ’n man! Een van haar skilderye word gekies vir ’n uitstalling in Parys, en daar moet Lydia besluit: haar mooi, slim professor-eks wat haar wil terughê, of die sexy Joshua?

Lydia en die loodgieter
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624056690 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 1.39 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-12-2012 |