Low Carb is Lekker Twee

R160,87

Om laekoolhidraatmaaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper Low Carb is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ‘n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer … meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ‘n laekoolhidraatleefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432308476

Number Of Pages

208

File Size

17.42 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

06-01-2017