Louisa du Toit Omnibus 7

R221,74

In Talmende tuiskoms verlaat Irma die huis om van haar onhoudbare stiefma, Matilda, weg te kom. Dan ontvang sy een oggend op kantoor ‘n oproep wat so ernstig is dat sy geen ander keuse het as om na haar ouerhuis terug te keer nie . . . in veel moeiliker omstandighede as toe sy daar weg is. In Liefie besluit Liefie Hugo, ná die dood van haar moeder, om haar lewe te wy aan die grootmaak van haar suster en broers. Deur die jare moet sy ook sorg dat hul kleinhoewe nie ten gronde gaan nie. Dan breek die dag egter aan dat die ou bestel begin wankel . . . En in Waar is die kleure heen? stel Meyer Bronkhorst ná Laura se verraad, boonop met sy eie broer Piet, nie meer in vroue belang nie. Hy wy sy lewe aan sy eksentrieke ma by wie hy inwoon, en ook aan sy statusbewuste suster met haar gesin. Maar dan daag ’n vreemdeling onverwags op Sederburg op . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057901

Number Of Pages

512

File Size

1.15 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2013