Lien se lankstaanskoene

R208,70

Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in ’n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die skool, en veral, weg van haar ma. Lien se lankstaankoene is die aangrypende verhaal van ’n matriekmeisie wat te midde van ’n familiekrisis leer dat ’n mens meestal net twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624052326

Number Of Pages

128

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-04-2013