Liefde op Langebaan

R82,61

Op hul eerste afspraak raak Ben vatterig, en dis die laaste eienskap waarna Lana soek in ’n man. Buitendien, sy het die nuwe dokter op die dorp se oog gevang. Sjef Ben wil opmaak en bied aan om Lana te leer kosmaak. Gou moet Lana keer vir die kookwater − nie nét in die kombuis nie . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624065050

Number Of Pages

222

File Size

1.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

12-12-2013