Liefde Moord en Facebook

R80,01

Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op ‘n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is ‘n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op ’n humoristiese manier met die modelwêreld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto’s en ‘n paar skakels na video’s en klankgrepe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781485900078

Number Of Pages

176

File Size

2.82 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

11-11-2015