Liefde laat jou Rice Krispies anders proe

R136,00

Marzanne Odendal is ’n uitgeproke tiener wat daarvan droom om ’n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van ’n man en kinders, eendag rondom die wêreld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvang sy ’n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel”¦

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799355826

Number Of Pages

88

File Size

0.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-05-2012