Liefde in die tyd van die internet

R221,74

Al sê haar shrink wát, Hanna weet sy werk basies as prostituut. Om uit haar nagmerrie-verhouding en -werk by Pretoria se goorste prokureur te ontsnap, kry Hanna werk as Engelsonderwyser in Moskou. Een van haar eerste leerders is die onweerstaanbare Nureyev lookalike Wolf79. Maar sy’t nie Rusland toe gevlug om te kom verlief raak nie! In dié verruklike stadsprokie gaan die leser régdeur tonekrul-lekkerkry – die mees oorrompelende romanse nóg.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795801693

Number Of Pages

224

File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-06-2018