Liefde in die skemering

R82,61

Monique se pasiënt, die ryk ou Matty Olsen, se welsyn is haar enigste prioriteit – of dit wás totdat sy vir Joseph ontmoet het. Hy is ’n man met geheime en ’n misterieuse geskiedenis. Vonke spat tussen die twee uiterstes: Joseph wat op soek is na ’n verlede en sy wat hare probeer vergeet. Hulle is gewikkel in ’n wedloop teen die waarheid, en Monique moet byna met haar lewe boet . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054641

Number Of Pages

224

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-06-2012