Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die vrou trou met hom, teen alle raad… Dít is ver van die enigste geval van so ‘n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers – selfs moordenaars – vind liefde. Carla van der Spuy voer openhartige gesprekke met verskeie sulke mense, en gaan klop ook aan by kenners om uit te vind wat sulke verhoudings dryf.
“How to Be a Footballer” has been added to your basket. View basket

Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624087014 |
Number Of Pages | 180 |
File Size | 1.38 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 12-07-2019 |