Lied in jou hart

R70,43

’n Onderhoud met ’n gewilde Britse sanger is die grootste straf wat Eva haar kan indink. Maar nadat sy James Stone ontmoet het, moet sy weer dink. Tog durf sy nie alles waaraan sy glo, verloën nie.