Letitia en die lektor

R82,61

Laatnag begin Chris Swart, nuwe lektor by die kollege waar Letitia le Roux ontwerpklasse doseer, vir haar boodskappe stuur. Die arrogante spiertier is eintlik alleen en slapeloos, nes sy . . . Letitia het egter ’n lysie dinge wat sy wil doen om haar lewe reg te ruk ná haar egskeiding; daar is nie tyd om uit te werk wat in Chris se kop aangaan nie. Maar ná hy haar in die hysbak soen, dink sy heeltyd aan sy gesig met die sexy litteken op sy bolip.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624076056

Number Of Pages

224

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2016