Leila se leeuman

R85,00

Vir nog ’n man wat haar beroep afkraak sien Leila nie kans nie. Haar professor se seun, Leander, laat hom egter nie stuit nie en breek haar mure stuk vir stuk af. Leila probeer sterk staan, maar hierdie man verstaan haar hartklop beter as syself.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799383058

Number Of Pages

114

File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2017