Legkaart van jou gesig

R173,04

Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat dit maklik maak om nie net die leser eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van familie, vriende, kollegas en kliënte. Dit is ’n praktiese gids. Die leser sal byvoorbeeld leer hoe om ’n kliënt se vertroue te wen, of waarom ’n kind so rebels kan wees. Uiteindelik leer die leser ook veel van haar- of homself ken.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799367409

Number Of Pages

192

File Size

9.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2014