Lees sonder grense (Afrikaans Eerste Addisionele Taal) Graad 4 Leesboek: Die Tarentaal-boek ePDF (1-year licence)

R74,00

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780636175921

Number Of Pages

96

File Size

54.40 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

30-09-2014