24 Lesse om te leer programmeer in MakeCode met die micro:bit. Skryf programme wat met die micro:bit sensors regte data gebruik en op beweging, lig en gebare kan reageer. MakeCode is gratis en gebruik kode blokke soos Scratch. Jy kan ook meeste van die programmerings oefeninge in hierdie boek doen al het jy nie jou eie micro:bit nie, want die nabootser in MakeCode wys jou presies hoe die afvoer sal lyk. Gedrukte boeke beskikbaar van www.textbooks4u.co.za
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781991200655 |
Number Of Pages | 101 |
File Size | 3.70 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 19-03-2021 |