Leer my lees Vlak 5 Boek 9: Tippie en die skaapskeerders

R40,87

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreidewoordeskat en begrip kan lees.Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagseavonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maarwoordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’nwoordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue testimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781776353149

Number Of Pages

24

File Size

3.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-01-2022