Leer my lees (Vlak 1) 4: Tippie en die kat

R40,87

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend. Boeke in Vlak 1: 1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat 5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 7. Tippie se bal 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780639603353

Number Of Pages

25

File Size

3.13 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2020