In hierdie lank verwagte vierde bundel kortverhale word vistas met diere telkens geplaas teenoor ’n komplekse emosionele landskap: in die kamer van ’n meisie wat wag op die terugkoms van haar pa hang die reuk van ’n likkewaan; ’n emosioneel verguisde man hurk met sy rewolwer by ’n hond in die pad.
Landskap met diere
R234,78
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798153645 |
Number Of Pages | 192 |
File Size | 0.40 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 27-04-2010 |