Lammervanger

R241,99

Johannes se pa het sy werk verloor en sy ma werk nou as bediende by die ryk oom Alfred Botha. Johannes besef dat as hy sy kaarte reg speel, sal oom Alfred help dat hy ’n akademiese toekoms het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799353853

Number Of Pages

308

File Size

0.89 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-05-2010