Kweek kinders met heel harte

R160,87

Ouers staan vandag, met die werklikheid van sosiale media en die internet, voor groter uitdagings as ooit. Die vertroude ouerskapkenner Hettie Brittz verduidelik hoe ons, terwyl ons ons kinders beskerm teen die dinge waarvoor hulle nog nie gereed is nie, hulle ook weerbaar kan maak teen seerkry en gevare.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796320971

Number Of Pages

240

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-04-2018