Kwaaiwater
is die blitsverkoperskrywer Irna van Zyl se vyfde spanningsroman.
Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees, min wetende daar is ‘n moordenaar wat skuil tussen die bosse.
Drie dae, drie vroue . ..