Kuns Kol Graad 8 TG KABV ePDF ebook- Visuele Kuns en Drama

R136,49

Die Graad 8 Kuns Kol opvoeder handleiding sluit antwoorde, voorbereiding, voorgestelde idees, pasaangeƫrs, voorgestelde tydsduur van afdelings en sperdatums in. Daar is vir u gerief ook voorbeelde van voltooide projekte in volkleur, voorbeelde van toetse en eksamens en nog vele meer. Die onderwyser gids is ontwerp om onderwysers met verskillende vlakke van bemeestering van die inhoud van Skeppende Kuns te assisteer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781920696382

Number Of Pages

183

File Size

31.35 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

15-01-2014