Kuns Kol Graad 8 LB KABV ebook- Visuele Kuns en Drama

R97,60

Hierdie waardevolle inligting sal jou ?n sug van verligting laat slaak. Dit sal die las van die Skeppende Kuns en Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring probleme van jou skouers afhaal. Hierdie reeks dek die gehele Skeppende Kuns Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring in Engels en Afrikaans (Drama en Visuele Kuns). Die Kuns Kol Graad 8 leerling handleiding bestaan uit al die notas, opdragte, voorgestelde formele assessering, spesifieke en langtermyn uitkomste, tuiswerk opdragte, opvoeder assessering, groep assessering en selfassessering, en rubrieke vir elke spesifieke graad. Ons werkboeke laat onderwysers, hoofde, ouers en selfs leerlinge juig!

Authors

Grade Level

Language

Publisher

ISBN

9781920696269

Number Of Pages

158

File Size

6.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-12-2014