#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel

R85,00

#Kuberliefde – Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar opstandigheid wegsmelt. Hulle word onwetend in ‘n kuber-web wat die passievolle liefde wat tussen hulle vlamvat tot op die uiterste toets vasgevang. BONUSKORTVERHAAL! Kleur vir die bleeksiel – Alita Steenkamp: Haar lewe is vasgevang in ‘n eentonige sleurgang besef Francisca Swanepoel op ‘n dag wanneer sy die aantreklike kunstenaar met sy blinkbruin oë en diep kuiltjies op die Gautrein raakloop. Kan hy kleur in haar lewe bring en haar oortuig om vir eens en altyd haar bolla los te maak?

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799396584

Number Of Pages

85

File Size

0.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-01-2019