Kry styl – Jesus s’n!

R173,91

Hoe bereik ons ander mense vir die Here? Hoe kan ons uitreik sonder om mense af te sit? Hoe kan ons mense van God se liefde en omgee oortuig? Ons uitdaging is om vars te dink oor hoe ons ons geloof uitleef. Ons kort ‘n nuwe styl – Jesus s’n. Bekroonde teoloog Stephan Joubert, skrywer van meer as 60 plaaslike en internasionale boeke, daag ons met hierdie boek uit om anders te dink – en te doen.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321640

Number Of Pages

240

File Size

0.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-05-2019