Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het ‘n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ‘n knorrige krokodil en ‘n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
![Krok en Dil Vlak 2 Boek 6](https://img2.snapplify.com/e39bff3d3c341b34b897f1abf65f8d7c/panmacmillansadistribution/9781776251506.jpg)
Krok en Dil Vlak 2 Boek 6
R36,00
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781776251506 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 9.68 mb |
Format | EPUB |
Published | 01-06-2022 |