Kringe in ‘n bos

R269,57

’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624065579

Number Of Pages

308

File Size

2.75 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-01-1984