Kraak

R147,83

In 2065 rig geo-ingenieurs ‘n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van //Hui !Gaeb invloede van die buitewêreld in. ‘n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en ‘n reis na die noorde aan te pak op soek na antwoorde.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624085324

Number Of Pages

208

File Size

1.09 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-05-2018