Twee van PG se vroegste kort-kortverhaalbundels, Het olifante elmboë en Neklis, gaan nou saam, onder ’n nuwe titel én met nuwe verhale bygeskryf, ’n heruitgawe beleef. Die titel van die versameling kom van die ou slinger-luie van plaasoproepe: Kortetjies en ’n lange. Dalk kan ’n mens hulle, in die ware sin van die woord, egte bek-vertellings noem.

Kortetjies en ‘n lange
R256,52
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624051350 |
Number Of Pages | 284 |
File Size | 0.78 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |