Koöperasiestories

R182,61

PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092056

Number Of Pages

160

File Size

0.33 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-01-2022