Kook Met Josh

R69,57

Negejarige Josh Thirion is gek oor kosmaak en teken en is aangemoedig om ’n resepteboek met 48 van sy gunsteling-resepte asook verskeie aktiwiteite vir seuns en meisies saam te stel. Sy boek bevat ook heerlike resepte vir drankies, ontbyt, middagetes, aandetes, nageregte en soet happies.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432301163

Number Of Pages

96

File Size

4.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-09-2012