Koms van die motman

R282,61

Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. In dié puik slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798176231

Number Of Pages

488

File Size

1.07 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2017