Kompoun

R191,30

Nadia en haar nefie Xavie word op Groenplaas in die Overberg grootgemaak deur hul ouma, Sylvia McKinney, die “stammoeder van lieg”. Hulle twee probeer die waarheid in hul familie ontbloot, die dinge waaroor daar geswyg word: middelmisbruik en mishandeling, maar ook Antie Diana se verhouding met ’n swart plaaswerker van die kompoun.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795710391

Number Of Pages

224

File Size

0.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2021