Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literĂªre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
Kominpas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr 4-7
R260,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780637006293 |
Number Of Pages | 144 |
File Size | 59.68 mb |
Format | EPUB |
Edition | 3 |
Published | 09-08-2024 |