Komas uit ʼn bamboesstok (1979) is geskryf na ʼn ernstige lewersiekte en werk met ʼn hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat hulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ʼn verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ʼn geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot en ironie aangebied. – J C Kannemeyer
Komas uit ‘n bamboesstok
R160,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798172592 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 0.84 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-11-2015 |